Verdere Inligting
Stiptelik 15:00 vir 15:30.
Inimitable Wedding Venue, 21 Riverside Rd, Zwartkops, Muldersdrift, 1739
Drag: Streng formeel. Ons vra dat mans ‘n swart pak sal dra.
Ongelukkig is ons plek beperk en kan ons geen kinders akkommodeer nie. Metgeselle slegs per uitnodiging.
Kontantkroeg beskikbaar.

